velDweRkspesialisasie (sterretjie)

SKRYF IN

Om 'n kursusleier of groepoffisier te kan wees wat met Verkenners op Lunsklip werk, moet jy eers die Veldwerkspesialisasiekursus vir offisiere voltooi. So word 'n offisier toegerus om die terrein goed te ken, met die Verkenners te kan werk en die onderskeie kentekens op die kamp te kan aanbied.

 

Die kursus handel oor weerkunde, kaartwerk en navigasie, hoe om 'n kursus aan te bied, uitslaap in die veld en skuilings bou, en nog baie meer.

 

Behalwe vaardighede leer, kennis verwerf en naby aan die natuur leef, belowe die kursus ook hope pret!

 

lunsklipkamp@gmail.com

KOPIEREG © LUNSKLIPKAMP

 

lunsklipkamp@gmail.com

KOPIEREG © LUNSKLIPKAMP