Lunsklip KAMPBLAD

BINNEKRING 2015

UIT DIE ARGIEF

Die Kampblad is die eerste geskiedenisboek wat oor 'n kamp geskryf word. Hier kan jy die Kampblad van 2015 deurblaai vir 'n kykie na die kamp van daardie jaar se gebeure.

 

In 2015 was daar 'n matriek keurgroep genaamd Binnekring, wat verantwoordelik was vir gees op die kamp, sang, kampvuurkonserte en het ook hierdie kampblad vir Lunsklip saamgestel.

 

Geniet die foto's en stories van Lunsklip 2015!

 

Klik op die buiteblad hieronder om die kampblad te lees

 

lunsklipkamp@gmail.com

KOPIEREG © LUNSKLIPKAMP